Jeff Coetzee (25 April 1977 –) is ’n Suid-Afrikaanse tennisspeler. Hy was die eerste bruin tennisspeler wat 'n nasionale titel gewen het, die o/12- nasionale kampioenskap in 1988. Kenmerkend van sy styl is sy dubbelhandrug- en -voorhandhoue. Hy het reeds ses ATP-dubbelspeltitels gewen en daarnaas in tien eindstryde gespeel.HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, Coetzee is op 25 April 1977 in Okiep gebore en speel sedert 1996 professioneel tennis.

ATP-titels No.DatumToernooiOppervlakMaatOpponente in eindstrydTelling 1. 15 Julie 2002 Amersfoort, Nederland Klei Chris Haggard André Sá Alexandre Simoni 7–6(7–1), 6–3 2. 30 September 2002 Tokyo, Japan Hard Chris Haggard Jan-Michael Gambill Graydon Oliver 7–6(7–4), 6–4 3. 30 Desember 2002 Adelaide, Australië Hard Chris Haggard Max Mirnyi Jeff Morrison 2–6, 6–4, 7–6(9–7) 4. 8 Januarie 2007 Auckland, Nieu-Seeland Hard Rogier Wassen Simon Aspelin Chris Haggard 6–7(9–11), 6–3, [10–2] 5. 17 Junie 2007 's-Hertogenbosch, Nederland Gras Rogier Wassen Martin Damm Leander Paes 3–6, 7–6(7–5), [12–10] 6. 14 April 2008 Estoril, Portugal Klei Wesley Moodie Jamie Murray Kevin Ullyett 6–2, 4–6, [10–8]

Verwysings

Eksterne skakels

Profiel op die ATP-webwerf Profiel op die ITF-webwerf Daviscup-profiel

Kategorie:Suid-Afrikaanse tennisspelers Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Alumni van Hoërskool Waterkloof