Iridosmien is 'n seldsame PGE-mineraal. Dit is 'n legering van osmium en iridium met Os>32% en het die heksagonale struktuur wat suiwer osmium besit. Indien Os<32% word die struktuur kubies soos iridium self en word dit osmiridium genoem.

Verwysings

Kategorie:Legerings Kategorie:Minerale