duimnael|Yster(II)sulfied 'n Ystersulfied is 'n verbinding van yster met swawel

Daar is 'n verskeidenheid ystersulfiede bekend. Die meeste word as minerale aangetref

In die meeste ystersulfiede tree die swawelatome as sulfied-ione op, maar die chemiese binding het 'n kovalente komponent. Die ysteratome het gewoonlik 'n oksidasietoestand Fe(II), maar in greigiet is 'n deel van die yster Fe(III). In die disulfiede (piriet en markasiet) is yster Fe(II) maar swawel is as disulfiedione teenwoordig.

formulenaamsimmetrieruimtegroepeienskappeFeSmackinawiettetragonaalP4/nmmmetastabiele fase wat vorm as neerslag uit waterige oplossingsFeSkubiese FeSkubiesF3munstabiele fase wat vorm voor macknawietFeStroilietheksagonaalP6/mmcstoigiometriese eindlid van in meteoriete gevond word x<0.2pyrrhotietht: heksagonaal; lt:superstruktuur monokliniesP6/mmcA2/avolopste fase in minerale; selde in mariene sedimentesmythietromboëdriesR3mmetastabiele fase gevind in hidrotermale sistemegreigietkubiesFdmmetastabiele tiospinel Fe(II)Fe(III) sulfied; taamlik volop naby soetwatersistemepirietkubiesPa3volopste mineraal op die aardoppervlak; stabiele Fe(II)disulfiedmarkasietortorombiesPnnmmetastabiele Fe(II)disulfied; volop in hidrotermale en sedimentêre gesteentes

Verwysings

Kategorie:Anorganiese verbindings