Cleft Peak is ’n bergpiek in die Drakensberg in KwaZulu-Natal.HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, Dit is deel van die Drakensberg-platorand wat die grens tussen Suid-Afrika en Lesotho vorm. Cleft Peak is die tweede hoogste piek in die noordelike deel van die gebied, ná Mont-aux-Sources, wat enkele meters hoër is.1001 Moet-sien Plekke, Struik, 2006,

Die maklikste staproetes is vanaf Mlabonjavalei en die Orrelpypspas. Dit is steil bergop tot op die platorand, waarna daar oor heuwels op en af tot by die piek gestap kan word.

Sien ook Lys van bergpieke in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Berge van Lesotho Kategorie:Berge van Suid-Afrika Kategorie:Drakensberge Kategorie:KwaZulu-Natal