Beauclerk Upington (1872 - 1938) was 'n advokaat en seun van sir Thomas Upington. Hy is in Dublin gebore en studeer aan die South African Collge en Trinity College in Dublin. Hy vestig homself in Kaapstad en word 'n bekende kriminele advokaat. Hy is in 1938 oorlede.

Bron Rosenthal, Eric, Ensiklopedie van Suidelike Afrika, 1967

Kategorie:Suid-Afrikaanse regsgeleerdes Kategorie:Geboortes in 1872 Kategorie:Sterftes in 1938