duimnael|links|Cheyenne Hubble Big Horse
Die Cheyenne is 'n inheemse Amerikaanse stamHAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, in die noorde van die Verenigde State van Amerika. Die stam is 'n samestelling van twee verwante stamme wat in die 19de eeu geïntegreer het, naamlik die So'taa'é of Sutai, en die Tsitsistas. Hulle is in taal en kultuur nou aan die Inuna Ina (Arapaho) verwant. Op kulturele gebied toon hulle ooreenkomste met die Lakota.
Sien ook Indiane
Verwysings
Kategorie:Indiane Kategorie:Etniese groepe in die Verenigde State van Amerika