duimnael|400px|Lande met Apple Music-lokalisering

Apple Music is 'n inteken-musiekstroomdiens wat in drie pakkette aangebied word: indiwidu, familie, en student. Die produk wat Apple Music bied, is 'n soortgelyke aan Google Music en Spotify. Apple Music is in meer as 100 lande beskikbaar en dit word in Suid-Afrika verkoop vir tussen R29,99 per maand vir die studentepaket en R89,99 per maand vir die familiepakket. Tot ses persone kan op één familiepakket gelyktydig ingeteken wees.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Apple