duimnael|regs|Omslag van 'n F.A.K.-Volksangbundel.

Trekliedjie is 'n lied waarvan die teks deur Antoinette Carinus-Holzhausen (1883–1945) en die musiek deur die Amerikaner Walter Kittredge (1834-1905) in 1864 geskryf is. Die lied is in die F.A.K.-Volksangbundel opgeneem.

Liedteks

Bekende interpretasies Carike Keuzenkamp

Bron

http://waterbobbejaan.co.za/trekliedjie/ Trekliedjie op Wikisource

Kategorie:Afrikaanse volksmusiek