Southdowns Irene Country Farm is 'n leefstylvoorstad van Centurion, Suid-Afrika. Dit is suid van die Centurion Gholflandgoed, oos van die N1 en wes van die R21-provinsiale pad geleë.

Die Irene Buiteklub, met sy bekende gholfbaan wat reeds sedert die 1950's bestaan, is ook hier geleë.

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Pretoria