Zambezi Country Estate is 'n voorstad van Pretoria, Suid-Afrika. Dit is net noord van Montana en teenaan die N1 (na Limpopo) geleë.

Die afgesperde woonbuurt het 'n sirkelvormige uitleg, met 24-uur sekuriteit en permanente toegangsbeheer by die suide (Avocetlaan) en noorde (Eremomelalaan) ingange.

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Pretoria