duimnael|links|Nommer 4 is die skaambeen.

In die mediese vakterminologie verwys skaambeen (Latyn: "os pubis") na die voorste van die drie beendere wat die heupbeen vorm en wat in die simfise met die skaambeen aan die onderkant verbind is.

Kategorie:Bekken Kategorie:Skelet