Harrison Hagan "Jack" Schmitt (3 Julie 1935 – ) is 'n Amerikaanse geoloog, afgetrede Nasa-ruimteman, professor, voormalige senator vir die deelstaat Nieu-Meksiko en die twaalfde en laaste persoon wat sy voete op die maan geplaas het. Hy is ook die laaste lewende bemanningslid van die Apollo 17-missie. Harrison was deel van die Ruimtevaardergroep 4 inname.

Sien ook Mense wat op die maan geloop het

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse politici Kategorie:Amerikaanse ruimtevaarders Kategorie:Amerikaanse wetenskaplikes Kategorie:Geoloë Kategorie:Mense wat op die maan geloop het Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Lewende mense