duimnael|250px|Deursnee van 'n tand. duimnael|links|450px|Prosedures vir wortelkanaalbehandeling: (1) Geaffekteerde tand. (2) Eers boor en skoonmaak, (3) dan vyl met 'n endovyl, en laastens (4) word die rubbervulsel ingevoeg en die kroon opgeplaas.

Die wortelkanaal is 'n kanaal of buisie wat in die as van 'n tandwortel afloop en waardeur fyn bloedvat- en senuweetakke die tand binnedring.

Sien ook Lys van mediese vakbegrippe

Eksterne skakels

Kategorie:Tandheelkunde