Rhodosstad (Grieks: Ρόδος, Ródos, [ˈroðos]) is die hoofstad van die Rhodos-eiland en op die noordoostelike punt van die eiland geleë. Die munisipale area het 'n oppervlak van 19 481 km². Dit is die kleinste munisipale eenheid op die eiland in terme van area maar die grootste in terme van bevolking, ongeveer 90 000. Die noorde van die stad grens aan die Egeïese See.
Die stad is bekend vir die Kolos van Rhodos. Die Middeleeuse stad van Rhodes 1988 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.
Eksterne skakels
Amptelike Unesco-bladsy
Kategorie:Nedersettings in Griekeland Kategorie:Nedersettings langs die Middellandse See Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Griekeland