In die tandheelkunde verwys wortelvliesontsteking na die ontsteking van die wortelvlies wat ontstaan uit 'n chemiese pulpa-ontsteking, meestal op die basis van tandbederf. Wortelvliesontsteking veroorsaak dat tande los sit en selfs kan uitval.
Kategorie:Tandheelkunde