Belangrike Wiskundige Begrippe vir Simmetrie Omtrek: Die afstand rondom/om die buiterande van ’n vorm.

Oppervlakte: Die ruimte wat ’n vorm dek.

Volume: Die hoeveelheid spasie wat ’n voorwerp inneem. Dit word ook kapasiteit of inhoud genoem.

Buite oppervlakte: Die totale oppervlakte van al die vlakke van ’n voorwerp.

Formules Omtrek: Tel al die sye se lengtes bymekaar

Oppervlakte: Lengte × Breedte

Volume: Lengte × Breedte × Hoogte

Sirkel en ellips Kyk ook sirkel en ellips.

Omtrek

Oppervlak

Sfeer thumb|regs|250px|Gedeeltelike sfeer Hier volg die oppervlak en volume van 'n sfeer.

Oppervlak

Volume

Vir die afleiding van die formule vir die volume van 'n sfeer, kyk Derivation of Formula for Volume of the Sphere by Integration.

Koepel thumb|center|400px|Gedeeltelik gevulde horisontale koepel thumb|regs|150px|Gedeeltelik gevulde vertikale koepel Hier volg die oppervlak en volume van 'n koepel.

Horisontale koepel

Indien :

Vertikale koepel

Silinder thumb|regs|350px|Gedeeltelik gevulde horisontale elliptiese silinder. Hier volg die oppervlak en volume van 'n silinder.

Oppervlak

Slegs die silindergedeelte

Omtrek maal hoogte:

Ingesluit die bo en onderkant:

Volume

Volume van elliptiese silinder

en

Keël thumb|regs|250px|Keël. Hier volg die oppervlak en volume van 'n keël.

Oppervlak

Waar die lengte is van die skuins sy van die keël.

Volume

ofː

Waar en die radius en hoogte van die klein keël is.

Voorbeelde

Voorbeeld van omtrek senter|duimnael|Voorbeeld van omtrek Omtrek = 3 cm + 3 cm + 1.5cm + 3.5cm + 3 cm + 1 cm + 2 cm = 17cm

Voorbeeld van oppervlakte senter|duimnael|Voorbeeld van oppervlakte Vorm A kan of getel word, byvoorbeeld:  Vorm A bestaan uit 6 vierkante, dus kan ons sê dat vorm A uit 6 vierkante eenhede bestaan.

Wanneer ons vorm A met die formule uitwerk, vermenigvuldig ons die Lengte met die Breedte, dus 3 cm X 2 cm = 6 cm² (LW: Die klein ² beteken ‘vierkante’ sentimeter).

Vorm B bestaan uit 4 X 1 cm by 1 cm blokke, dus is die oppervlakte 4 vierkante eenhede, of

L X B = 2 cm X 2cm = 4cm²

Vorm C = 10 vierkantige blokke, dus is die oppervlakte 10 vierkante eenhede, of

L X B = 5 cm X 2cm = 10cm²

Vorm D = 12 vierkante eenhede, of

L X B = 3 cm X 4cm = 12cm²

Voorbeeld van volume senter|duimnael|Voorbeeld van volume Die bogenoemde vorm se volume kan uitgewerk word deur die blokke te tel, byvoorbeeld:  Die voorste ry het nege blokke, agter ry een is twee identiese rye. Dit beteken ry een het nege blokke, ry twee het nege blokke en ry drie het nege blokke, dus is die volume van die bogenoemde vorm 27 vierkante eenhede.

Wanneer ons bogenoemde vorm met die formule uitwerk, vermenigvuldig ons die Lengte, Breedte en Hoogte met mekaar, dus 3 cm X 3 cm X 3 cm = 27 cm³ (LW: Die klein ³ beteken ‘kubieke sentimeter).