Stranslopers kan na een van die volgende verwys:

Strandlopers, voëls uit die familie Charadriidae en orde van steltloperagtiges. Strandlopers, mense wat deur jag en kosversamel op die strande leef.

Sien ook Bairdse strandloper, skaars voël en somerswerwer wat minder as tien keer in Suid-Afrika opgeteken is. Temminckse strandloper, skaars voël en somerswerwer wat vyf keer in Suid-Afrika opgeteken is.