Brusiet is 'n mineraal met formule . Die chemiese naam is magnesiumhidroksied.

Dit kom in serpentyn, chloriet en in dolomitiese skiste voor en dit is 'n omsettingsproduk van periklaas .

Dit word in Suid-Afrika in die Noord-Kaap aangetref in Wessels Myn in die Kalahari-mangaanveld van Hotazel

Verwysings

Kategorie:Minerale