Richard Neutra

Oostenryks-Amerikaanse argitek

Gebore 8 April 1892 in Wene, Oostenryk-Hongarye

Oorlede 16 April 1970 (op 78) in Wuppertal, Duitsland

Skool Modernistiese argitektuur

Beduidende projekte 180px Neutra House, Silverlake, Los Angeles

180px Miller House in Palm Springs, Kalifornië, VSA ("Woestyn-modernisme")

Toekennings en pryse Wilhelm Exner-medalje (1959)

AIA se Goue Medalje (19777) Richard Joseph Neutra (Duitse uitspraak: [ˌʁiçaʁt ˈnɔʏ̯tʁaː], Engels: [ˈnɔɪtrə]; * 8 April 1892, † 16 April 1970) was 'n Oostenryks-Amerikaanse argitek wat die grootste deel van sy loopbaan in Suid-Kalifornië werksaam was en bekendheid verwerf het as een van die leidende verteenwoordigers van modernistiese boukuns.

Kategorie:Oostenrykse argitekte Kategorie:Amerikaanse argitekte Kategorie:Geboortes in 1892 Kategorie:Sterftes in 1970