Avatar kan onder meer na die volgende verwys:
Die avatar of inkarnasie waarin 'n godheid in Hindoeïsme op aarde verskyn. In rekenaartaal is 'n avatar die grafiese voorstelling van 'n gebruiker. Avatar was 'n rolprent van 2009 met James Cameron as regisseur.