Die 2009 Formule Een Maleisiese Grand Prix is op 5 April 2009 op die Sepang Internasionale Renbaan in Sepang, Maleisië, gehou. Dit was die tweede wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Jenson Button in sy Brawn-Mercedes gewen.

Aangesien die wedren nie die vereiste 75%-afstand (42 rondtes) bereik het vir volle punte om toegeken te word nie, is halfpunte eerder toegeken, vir slegs die vyfde keer in Formule Een-geskiedenis en die eerste sedert die 1991 Australiese Grand Prix en die laaste vir 12 jaar tot die 2021 Belgiese Grand Prix. Die wedrenafstand van 171,833 km (106,772 myl) was die vyfde kortste ooit in 'n Wêreldkampioenskap Grand Prix afgelê. Brawn GP het slegs die tweede vervaardiger geword om hul eerste twee Wêreldkampioenskap Grands Prix te wen sedert Alfa Romeo die eerste twee ooit gewen het, in 1950.

Kwalifisering PosNoRenjaerSpanK1K2K3Rooster122 Jenson ButtonBrawn-Mercedes1:35.0581:33.7841:35.181129 Jarno TrulliToyota1:34.7451:33.9901:35.2732315 Sebastian VettelRed Bull-Renault1:34.9351:34.2761:35.51813 *1423 Rubens BarrichelloBraun-Mercedes1:34.6811:34.3871:35.6518 *2510 Timo GlockToyota1:34.9071:34.2581:35.6903616 Nico RosbergWilliams-Toyota1:35.0831:34.5471:35.7504714 Mark WebberRed Bull-Renault1:35.0271:34.2221:35.797585 Robert KubicaBMW Sauber1:35.1661:34.5621:36.106694 Kimi RäikkönenFerrari1:35.4761:34.4561:36.1707107 Fernando AlonsoRenault1:35.2601:34.7061:37.6599116 Nick HeidfeldBMW Sauber1:35.1101:34.769101217 Kazuki NakajimaWilliams-Toyota1:35.3411:34.78811131 Lewis HamiltonMcLaren-Mercedes1:35.2801:34.90512142 Heikki KovalainenMcLaren-Mercedes1:35.0231:34.924141511 Sébastien BourdaisToro Rosso-Ferrari1:35.5071:35.43115163 Felipe MassaFerrari1:35.64216178 Nelson Piquet jr.Renault1:35.708171821 Giancarlo FisichellaForce India-Mercedes1:35.908181920 Adrian SutilForce India-Mercedes1:35.951192012 Sébastien BuemiToro Rosso-Ferrari1:36.10720

*1 Sebastian Vettel het 'n roosterstraf van tien plekke ontvang, omrede hy tydens die 2009 Australiese Grand Prix in 'n vermybare botsing met Robert Kubica betrokke was. *2 Rubens Barrichello is vyf plekke teruggeskuif omrede sy ratkas vervang moes word.

Renuitslag Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte 1 22 Jenson Button Braun-Mercedes 31 55:30.622 1 5 2 6 Nick Heidfeld BMW Sauber 31 +22.722 10 4 3 10 Timo Glock Toyota 31 +23.513 3 3 4 9 Jarno Trulli Toyota 31 +46.173 2 2.5 5 23 Rubens Barrichello Brawn-Mercedes 31 +47.360 8 2 6 14 Mark Webber Red Bull-Renault 31 +52.333 5 1.5 7 1 Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 31 +1:00.733 12 1 8 16 Nico Rosberg Williams-Toyota 31 +1:11.576 4 0.5 9 3 Felipe Massa Ferrari 31 +1:16.932 16 10 11 Sébastien Bourdais Toro Rosso-Ferrari 31 +1:42.164 15 11 7 Fernando Alonso Renault 31 +1:49.422 9 12 17 Kazuki Nakajima Williams-Toyota 31 +1:56.130 11 13 8 Nelson Piquet jr. Renault 31 +1:56.713 17 14 4 Kimi Räikkönen Ferrari 31 +2:22.841 7 15 15 Sebastian Vettel Red Bull-Renault 30 Tol 13 16 12 Sébastien Buemi Toro Rosso-Ferrari 30 Tol 20 17 20 Adrian Sutil Force India-Mercedes 30 +1 ronde 19 18 21 Giancarlo Fisichella Force India-Mercedes 29 Tol 18 DNF 5 Robert Kubica BMW Sauber 1 Enjin 6 DNF 2 Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 0 Tol 14

Verwysings

Kategorie:Maleisiese Grand Prix Maleisie