Johan en Marietjie Brewis is 'n Suid-Afrikaanse akteursegpaar. Marietjie tree aanvanklik onder haar nooiensvan, Herselman, op. Albei was lid van die Anton Ackermann-toneelgeselskap, en het later vir die eertydse Truk en toe Sukovs gespeel. Hulle dogter, Luana, is 'n senior argivaris by die Nasionale Rolprentargief.HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013,

Filmografie Vir Johan Brewis: Broer Matie, 1984 as Cobus Louw Someone Like You, 1978 as sersant Hattingh Funeral for an Assassin, 1974 as dominee Martin Hemsley Suster Teresa, 1974 Dans van die flamink, 1974 as Joop Die Voortrekkers, 1973 Môre, môre, 1973 as Karel Vermaak Die sersant en die Tigermoth, 1973 as lektor Met moed, durf en bloed, 1973 as Japie se pa Salomien, 1972 as regter Boemerang 11:15, 1972 as ontvoerder Die banneling, 1971 as dokter Breekpunt, 1971 as Dirk Ek sal opstaan, 1959 as Harry

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs