Ek sal opstaan is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1959 vrygestel is. Die fliek is gebaseer op 'n boek deur Norval Geldenhuys wat deur Euodia Kritzinger tot 'n draaiboek verwerk is. Die regisseur was Kappie Botha.

Genre Die rolprent is ’n drama.

Rolverdeling Gerrit Wessels as Gerard Jansen Tersa Rossouw as Regien Anton Ackermann as Pieter Jansen (geakkrediteer as Anton Ackerman) Joey Jacobsz as moeder Francois van Wyk as Wynand Jansen M. Herschelman as Elsa, stiefma Andries P. Treurnicht as dominee van Wyk (geakkrediteer as A.P. Treurnicht) Theo Jooste as Koos Pentz Mathilde Hanekom as Tant Griet Johan Brewis as Harry Gert Wallis as Jack Jurgens

Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente

Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Dramarolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente