La Bouille is 'n Franse dorp in die département Seine-Maritime (région Normandië), suidwes van Rouen, met sowat 800 inwoners (2014).
Die dorp is op die linkeroewer van die Seinerivier. Dit word deur die La Londe-bos begrens.
Naburige munisipaliteite
Demografie
Verwysings
Kategorie:Munisipaliteite in Normandië Kategorie:Haute-Normandie