Le Grand-Quevilly is 'n Franse dorp in die département Seine-Maritime (région Normandië), suidwes van Rouen, met sowat 25300 inwoners (2014).

Die dorp is op die linkeroewer van die Seinerivier in die meander van Rouen.

Die dorp word as Chevillei vir die eerste keer in 1027 beskryf.

Naburige munisipaliteite

Demografie

Susterstedegrandquevilly.fr

Morondava, Madagaskar, sedert 1964, Ness Ziona, Israel, sedert 1964, Laatzen, Duitsland, sedert 1966, Lévis, Kanada, sedert 1969, Hinckley, Engeland, sedert 1976.

Beroemde mense Marc-Antoine Girard de Saint-Amant (1594–1661), digter, Laurent Fabius, (1946-), Politiker (PS), Franse Premier (1984–1986), Gérard Lelièvre (1949-), atleet, indoor wêreldkampioen 1985 (5 000 m stap), Franck Dubosc (1963-), komediant, Philippe Torreton (1965-), komediant, Ugo Legrand (1989-), judoka, Europese kampioen 2012.

Verwysings

Kategorie:Munisipaliteite in Normandië Kategorie:Haute-Normandie