Montmorillon is 'n dorp in die Franse département Vienne in Nieu-Akwitanië. Dit is die hoofstad van die arrondissement van Montmorillon.

Die stad is tussen Poitiers en Limoges geleë en word deur die Gartemperivier deurkruis. Die kleimineraal montmorilloniet is na hierdie plek genoem.

Die dorp word as de Monte Maurilionis vir die eerste keer in 1093 beskryf.

Naburige munisipaliteite

Demografie

Susterstede Wadern, Duitsland, sedert 1968, Medina del Campo, Spanje, sedert 1994, Safané, Burkina Faso, sedert 1997, Gościno, Pole, sedert 2003, Putna, Roemenië, sedert 2013. Putna officiellement liée à Montmorillon », La Nouvelle République du Centre-Ouest, 15 octobre 2013.

Beroemde mense Étienne de Vignolles, La Hire genoem, (1390–1443), Franse beampte tydens die Honderdjarige Oorlog, metgesel van Johanna van Arkel, Paul de Ladmirault (1808–1898) Franse generaal-majoor en senator, Joseph Carré (1870–1941), argitek, Régine Deforges (1935–2014), romanskrywer, Simon Pagenaud (1984–), Indycar renjaer.

Verwysings

Kategorie:Munisipaliteite in Nieu-Akwitanië Kategorie:Nedersettings in Nieu-Akwitanië