Die Iljoesjin Il-4 is 'n tweemotorige bomwerper wat tydens die Tweede Wêreldoorlog deur Rusland gebruik is.
Tegniese besonderhede
+ Besonderhede van die Iljoesjin Il-4 (DB-3F): Item Statistiek Aantal motors 2 Tipe motor Skroef Vervaardiger M-88B stermotors Kraglewering per motor 1 100 perdekrag Vlerkspan21,44 m Lengte14,80 m Hoogte4,20 m Maks. opstygmassa10 000 kg Maks. snelheid410 km/h op 6 400 m Operasionele hoogte9000 m Togafstand met bomvrag van 1000 kg. 4 260km Bewapening Drie 7,62 mm ShKAS of 12,7 mm BS masjiengewere: een elk in die neus, dorsale skiettoring en buik. Bomvrag 1 000 kg bomme in bomlaai en een 940 kg 45-36-AN of AV torpedo of tot 1 500 kg bomme onder die romp.
Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012
Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog