duimnael|'n Dame geklee in 'n rooi minirok
'n Minirok is 'n romp met 'n soomlyn hoog bo die knieë, in die algemeen op die middelbeenvlak, normaalweg nie laer as 10 cm onder die boude nie. Sophie George, Le Vêtement de A à Z, , p.100. duimnael|links|280px|"Soos ons haar ken" 'n Mikro-minirok of microskirt is 'n minirok met sy soom by die boonste heup.
Sien ook Sjoebroek
Verwysings
Miniromp