Die Supermarine Walrus was 'n eenmotorige dubbeldekkervliegboot wat deur die Britse Vlootlugmag en Britse Lugmag tydens die Tweede Wêreldoorlog gebruik is. Die vliegtuig het sy nooiensvlug op 21 Junie 1933 onderneem.
Tegniese besonderhede
+ Besonderhede van die Walrus II soos gebou deur Saunders-Roe: Item Statistiek Aantal motors 1 Tipe motor Skroef Vervaardiger Bristol Pegasus VI stermotor Kraglewering per motor 775 perdekrag Vlerkspan13,97 m Lengte11,46 m Hoogte4,65 m Normale opstygmassa3 266 kg Maks. snelheid217 km/h op 1,448 m Operasionele hoogte5 639 m Togafstand 966kmBewapeningTwee of drie 0.303 Vickers K-masjiengewere.BomvragLigte bomme of dieptebomme onder vlerke.
Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012
Kategorie:Patrollievliegtuie Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog