Virus kan na een van die volgende verwys:
Biologiese virus, 'n mikroskopiese parasiet wat selle in biologiese organismes besmet. Rekenaarvirus, 'n toepassing wat skadelik vir rekenaars is. Voormalige handelsmerk vir motorkarre in Frankryk. Verskeie rolprente het al die titel Virus gehad (1980, 1995 en 1999).