Vir die artikel oor die Suid-Afrikaanse dorp, sien Utrecht (Boererepubliek).
Utrecht (letterlik in Afrikaans: Utregt) is die hoofstad van die Nederlandse provinsie Utrecht met 'n bevolking van sowat 368 000 in 2023 en 'n oppervlakte van 99 km². Utrecht lê sentraal in Nederland. Utrecht het ook 'n Eredivisie sokkerspan (FC Utrecht) en 'n universiteit (die Universiteit Utrecht).
In die tyd van die Romeinse Ryk was die stad as castellum Traiectum beken.
Bekende boorlinge Herman van Veen (1945), sanger, regisseur, skrywer en akteur
Kategorie:Nedersettings in Utrecht (provinsie) Kategorie:Provinsiehoofstede van Nederland Kategorie:Stede in Nederland