250px|regs|duimnael|Die Belgiese geweste:oranje = Vlaamse Gewesrooi = Waalse Gewesblou = Brusselse Hoofstedelike Gewes België is 'n federale land wat administratief in geweste en gemeenskappe verdeel word.
Daar is drie geweste: die Vlaamse Gewes / Vlaandere (Vlaanderen) die Waalse Gewes / Wallonië (Région wallonne / Wallonische Region) die Brusselse Hoofstedelike Gewes (Brussels Hoofdstedelijk Gewest / Région de Bruxelles-Capitale)
Amptelike naamgewing: Nederlands = Gewest Frans = Région Duits = Region
Statistiese gegewens Gegewens oor die bevolking (afgerond), oppervlakte en bevolkingsdigtheid van die geweste.
GewesKaartVlagHoofstadInwoners (begin 2023) Statbel %Oppervlakte (km²) Statbel %Inwoners per km²Munisipaliteite Vlaandere 75px 75px Brussel 6 775 000 58% 13 626 44% 497 300 Wallonië 75px 75px Namur<br/ >(Namen) 3 682 000 31% 16 901 55% 218 262 Brusselse<br/ > Hoofstedelike Gewes 75px 75px Brussel<br/ > (Bruxelles) 1 241 000 11% 162 0,5% 7 642 19 Totaal 11 698 000 30 689 381 581
Sien ook België - Gemeenskappe, geweste en provinsies Belgiese gemeenskappe Provinsies van België
Verwysings