250px|regs|duimnael|Die Belgiese gemeenskappe:<br/ >bruin-blou = Vlaamse Gemeenskap<br/ >oranje-blou = Franse Gemeenskap<br/ >groen = Duitstalige Gemeenskap

België is 'n federale staat wat verder verdeel kan word in gemeenskappe en geweste.

Daar is drie gemeenskappe: die Vlaamse Gemeenskap (Vlaamse Gemeenschap) die Franse Gemeenskap [van België] (Communauté française de Belgique) die Duitstalige Gemeenskap [van België] (Communauté germanophone de Belgique / Deutschsprachige Gemeinschaft Belgiens)

Amptelike naamgewing: Nederlands = Gemeenschap Frans = Communauté Duits = Gemeinschaft

Sien ook België - Gemeenskappe, geweste en provinsies Gewes (België) Provinsies van België