Sacavém 270px Kaart Wapen 180px|center 90px|center|border Vlag 75px|center Land Gebied Lissabon Koördinate Gestig op 1ste eeu Oppervlakte: - Totaal 4,09 vk km Hoogte bo seevlak 25 m Bevolking: - Totaal (2001) 17 659 - Bevolkingsdigtheid 4 317,6 vk/km Tydsone UTC +1 (MET) Burgemeester José Leão Amptelike webwerf jfsacavem.pt
Sacavém is 'n stad in Portugal.
Sacavém is deel van die concelho van Loures, en lê enkele kilometers noordoos van die hoofstad van Portugal, Lissabon. Sacavém het 'n oppervlakte van 3,81 km² en 'n bevolking van 17 659 (2001). Die Bevolkingsdigtheid is 4 317,6 per km².
Kategorie:Nedersettings in Portugal