regs|duimnael|240x240px|Die Hotel Carlton in Bratislava, Slowakye. duimnael|240x240px|'n Kampterrein in die Hunting Island State Park in Suid-Carolina duimnael|293x293px|Koshuiskamer van 'n hostel in Budapest, Hongarye Losies of vakansieverblyf is 'n tipe van residensiële akkommodasie. Mense wat reis en vir meer as 'n dag van die huis af weg is, benodig verblyf vir hul slaap, rus, etes, veiligheid, skuiling teen koue of reën, die stoor van bagasie en toegang tot gemeenskaplike huishoudelike funksies.

Losiesverblyf kan selfsorg wees, in welke geval geen kos voorsien word nie, maar kookfasiliteite wel deur die losieshuis beskikbaar gestel word.http://www.bulvertonhouse.co.uk/index.php

Verblyf kan ook in 'n hotel, motel, koshuis of hostel wees, 'n privaathuis (kommersieel, soos 'n bed-en-ontbyt, 'n gastehuis, 'n vakansieverhuring, of niekommersieel, met lede van gasvryheiddienste of in die huis van vriende), in 'n tent, karavaan/kampeerder (dikwels op 'n kampterrein).

Sien ook Koshuis Losieshuis Gasvryheidsbedryf Rugsaktoerisme Toerisme

Verwysings

Eksterne skakels alt=|16x16px alt=|16x16px

Kategorie:Behuising Kategorie:Daaglikse lewe