'n Asetaat (van Latyn: aceo suur wees, acetum asyn) is 'n sout wat die organiese anioon of 'n ester wat die -groep bevat. Die anioon is die suurres van asynsuur.
Soute Asetate is goed oplosbaar is waterige oplossing en die oplossing het basiese eienskappe deur die suur-basisewewig:
Esters Asetaatesters is dikwels vlugtige vloeistowwe wat soos soet vrugte geur en hulle word as oplosmiddels gebruik. Etielasetaat kom in alkoholiese dranke, radys en Anthemis nobilis (Romeinse kamille) voor.
Sien ook Lys van anione
Verwysings
Kategorie:Chemie