Heurteauville is 'n Franse dorp in die département Seine-Maritime (région Normandië), wes van Rouen, met sowat 300 inwoners (2014).

Die dorp is op die linkeroewer van die Seinerivier in die meander van Brotonne.

Heurteauville was 'n dorpie van Jumièges tot Oktober 1868.

Naburige munisipaliteite

Demografie

Kategorie:Munisipaliteite in Normandië Kategorie:Haute-Normandie