duimnael|200px|’n Voorbeeld van ’n psykter (Louvre).
’n Psykter (Grieks: ψυκτήρ, "verkoeler") was in Antieke Griekeland ’n ronde soort pot met ’n hoë, smal voetstuk wat as wynverkoeler gebruik is. Die psykter sou met wyn gevul en dan in ’n krater met koue water geplaas word.Rooifiguur-wynverkoeler, geteken deur die skilder Douris
Dié styl is van die laat 6de tot die middel 5de eeu v.C. vervaardig.
Verwysings
Eksterne skakels
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Kombuisware Kategorie:Oud-Griekse erdewerk Kategorie:Wyn