Die kleur alooi-oranje is 'n diep skakering van oranje, wat eerder na bruin neig.

Alhoewel dit veronderstel is om 'n metaalkleur te wees, bestaan daar nie tans 'n manier om metaalkleure op 'n rekenaarmonitor weer te gee nie.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word alooi-oranje as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#C46210RGB-kleurmodel(196, 98, 16)CMYK(0, 50, 92, 23)HSV(27°, 92%, 77%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure