Meierijstad is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant, geleë noord van die stad Eindhoven. Die munisipale gebied het 79 633 inwoners (2017) en 'n oppervlakte van 185,52 km².

Die munisipaliteit is gestig op 1 Januarie 2017 deur die samevoeging van die munisipaliteite Veghel, Schijndel en Sint-Oedenrode.

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Munisipaliteite in Noord-Brabant