Die Blohm & Voss BV 138 was 'n driemotorige vliegboot wat deur die Luftwaffe gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die eerste prototipe, Ha 138Vi, het op 15 Julie 1937 sy nooiensvlug voltooi. Hierdie vliegtuig het dieselaangedrewe motors gebruik. duimnael|BV 138 Tegniese besonderhede + Besonderhede van die Blohm & Voss BV 138C-1: Item Statistiek Aantal motors3 Tipe motorSkroef VervaardigerJunkers Jumo 205D vertikaal-teenoorstaande diesel Kraglewering per motor880 perdekrag Vlerkspan27,00 m Lengte19,85 m Hoogte5,90 m Maks. opstygmassa14 500 kg Maks. snelheid275 km/h op 2 000 m Operasionele hoogte5 000 m Togafstand met maks. bomvrag4 355 kmBewapeningTwee 20 mm MG 151 kanonne, een voor en een agter, een 13 mm MG 131 masjiengeweeren voorsiening vir een 7,9 mm MG 15. Bomvragdrie of ses 50 kg bomme of vier 150 kg dieptebomme

Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012

Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog