Die chemiese element moskovium (Mc), met ’n atoommassa van ongeveer 288 u, het geen stabiele isotope nie en word dus geklassifiseer as ’n radioaktiewe element. Die vier radionukliede (radioaktiewe isotope) is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd (almal minder as ’n sekonde).

In die natuur kom geen moskovium voor nie; alle isotope is sinteties in ’n laboratorium berei. Die eerste sintetiese isotoop was 288Mc, in 2004.

Die kortslewende isotoop van moskovium is 290Mc, met ’n halfleeftyd van ongeveer 16 millisekondes. Die langslewende een is 289Mc, met ’n halfleeftyd van 220 millisekondes.

Oorsig Nuklied Z (p) N (n) Isotopiese massa (u) Halfleeftyd Radioaktiewe verval VP Kernspin 287Mc 115 172 287,19119(85) 32 ms α 283Nh 288Mc 115 173 288,19249(92) 87 ms α 284Nh 289Mc 115 174 289,19272(110) 220 ms α 285Nh 290Mc 115 175 290,19414(106) 16 ms α 286Nh

Isotope per element

Bronne (1999) - Table of Isotopes (aanlyn weergawe van die CD-ROM) (2003) - The NUBASE evaluation of nuclear and decay properties, Nuclear Physics A, 729, pp. 3-128 (2003) - Atomic weights of the elements. Review 2000 (IUPAC Technical Report), Pure and Applied Chemistry, 75 (6), pp. 683–800 (2006) - Atomic weights of the elements 2005 (IUPAC Technical Report), Pure and Applied Chemistry, 78 (11), pp. 2051–2066 (2004) - CRC Handbook of Chemistry and Physics (85ste uitg.), hoofstuk 11, CRC Press - 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse Wikipedia

Moskovium