Die chemiese element livermorium (Lv), met ’n atoommassa van ongeveer 289 u, het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element geklassifiseer. Die vier isotope is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd (almal minder as ’n sekonde).

In die natuur kom geen livermorium voor nie; alle isotope is sinteties in ’n laboratorium berei. Die eerste sintetiese isotoop was 293Lv, in 2000.

Die kortslewende isotoop van livermorium is 291Lv, met ’n halfleeftyd van ongeveer 6,3 millisekondes. Die langslewende een is 293Nh, met ’n halfleeftyd van 60 millisekondes.

Oorsig Nuklied Z (p) N (n) Isotopiese massa (u) Halfleeftyd Radioaktiewe verval VP Kernspin 290Lv 116 174 290,19859(91) 15 ms α 286Fl 0+ 291Lv 116 175 291,20001(91) 6,3 ms α 287Fl 292Lv 116 176 292,19979(92) 18,0 ms α 288Fl 0+ 293Lv 116 177 61 ms α 289Fl

Isotope per element

Bronne (1999) - Table of Isotopes (aanlyn weergawe van die CD-ROM) (2003) - The NUBASE evaluation of nuclear and decay properties, Nuclear Physics A, 729, pp. 3-128 (2003) - Atomic weights of the elements. Review 2000 (IUPAC Technical Report), Pure and Applied Chemistry, 75 (6), pp. 683–800 (2006) - Atomic weights of the elements 2005 (IUPAC Technical Report), Pure and Applied Chemistry, 78 (11), pp. 2051–2066 (2004) - CRC Handbook of Chemistry and Physics (85ste uitg.), hoofstuk 11, CRC Press - 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse Wikipedia

Livermorium