Die chemiese element nihonium (Nh), met ’n atoommassa van ongeveer 287 u, het geen stabiele isotope nie en word dus as ’n radioaktiewe element beskou. Die ses isotope is onstabiel en het ’n relatief kort halfleeftyd (die meeste minder as ’n sekonde).

In die natuur kom geen nihonium voor nie; alle isotope is sinteties in ’n laboratorium berei. Die eerste sintetiese isotoop was 284Nh, in 2003.

Die kortslewende isotoop van nihonium is 278Nh, met ’n halfleeftyd van ongeveer 340 mikrosekondes. Die langslewende een is 286Nh, met ’n halfleeftyd van 19,6 sekondes.

Oorsig Nuklied Z (p) N (n) Isotopiese massa (u) Halfleeftyd Radioaktiewe verval VP Kernspin 278Nh 113 165 340 µs α 274Rg 282Nh 113 169 73 ms α 278Rg 283Nh 113 170 283,17645(78) 100 ms α 279Rg 284Nh 113 171 284,17808(86) 0,48 s α 280Rg 285Nh 113 172 285,17873(105) 5,5 s α 281Rg 286Nh 113 173 286,18048(101) 19,6 s α 282Rg

Isotope per element

Bronne (1999) - Table of Isotopes (aanlyn weergawe van die CD-ROM) (2003) - The NUBASE evaluation of nuclear and decay properties, Nuclear Physics A, 729, pp. 3-128 (2003) - Atomic weights of the elements. Review 2000 (IUPAC Technical Report), Pure and Applied Chemistry, 75 (6), pp. 683–800 (2006) - Atomic weights of the elements 2005 (IUPAC Technical Report), Pure and Applied Chemistry, 78 (11), pp. 2051–2066 (2004) - CRC Handbook of Chemistry and Physics (85ste uitg.), hoofstuk 11, CRC Press - 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse Wikipedia

Nihonium