duimnael|
'n Gendarmerie (verbastering van die Franse gens d' armes, krygsvolk, letterlik mense met wapensM. Philippa, F. Debrabandere, A. Quak, Etymologisch Woordenboek van het Nederlands , Amsterdam University Press, aanlyn weergawe van 17 November 2005.) is 'n gewapende diens wat algemene polisietake uitvoer en (van oorsprong) 'n onderdeel van die weermag is. Hierdie polisiesoldate is oorspronklik verspreid oor die platteland in kasernes gehuisves. Voor telefoon- en radioverbindings kon sulke eenhede (veral snags) vinnig en in groot getalle gemobiliseer word. Dit is veral effektief teen die bestryding van misdaadbendes aangewend.
Voorbeelde duimnael|'n Lid van die Turkse gendarmerie op wagdiens.
België: Rijkswacht/Gendarmerie (opgehef na eenwording van die polisiedienste in 2001) Frankryk: Gendarmerie Nationale Italië: Carabinieri Spanje: Guardia Civil Portugal: Guarda Nacional Republicana Nederland: Koninklijke Marechaussee Roemenië: Gendarmerie Romania
Bovermelde lande (met uitsondering van België) maak deel uit van 'n gesamentlike Europese Gendarmerie (Eurogendfor).
Oostenryk: Bundesgendarmerie (opgehef in 2005) San Marino: Gendarmeria Turkye: Jandarma
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Polisie Kategorie:Weermag