Andhra Pradesh (Telugu: ఆంధ్ర ప్రదేశ్ Āndhra Pradēś [ˈɑːndʰrʌ prʌˈdeːɕ] , Sanskrit vir: "land van die Andhra"; Andhra was 'n volk in antieke Indië) is 'n deelstaat in sentraaloostelike Indië, aan die Golf van Bengale. Van die ander groot stede is Vijayawada en Visakhapatnam. Die deelstaad se geografie word gekenmerk deur die Oos-Ghats, asook die twee riviere Godavari en Krisjna.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf