Goedjarat (Goedjarati: ગુજરાત, Gujarāt, [guʤəˈrɑːt], ; Hindi: गुजरात) is 'n groot deelstaat in die weste van Indië. Die hoofstad is Gandhinagar en die grootste stad Ahmedabad. Van die ander groot stede is Rajkot, Surat en Vadodara. Die bevolking praat Goedjarati en bestaan veral uit Goedjarati's. Deur die suide van die deelstaat vloei die Narmada, een van die groot riviere in Indië.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf