Eryngium bourgatii is 'n meerjarige plant wat deel van die Apiaceae familie is. Die spesie is inheems in Frankryk, Marokko en Spanje. Van die gebiede waar dit aangetref word is die Pireneë en Israel.
Dit is 'n meerjarige plant wat 20 – 40 cm groot kan word en opval deur sy blou kleur. Dit het 'n baie stekelrige dik en regop stam. Die blare is leeragtig en het segmente wat langwerpig of gekartel is.
Dit word in talle streke in tuine aangeplant. Die blomme trek insekte.
Infraspesies Die spesie het twee infraspesies: Eryngium bourgatii var. atlanticum Ball Eryngium bourgatii var. bourgatii
Fotogalery
Verwysings
Kategorie:Apiaceae Kategorie:Tuinplante Kategorie:Flora van Frankryk Kategorie:Flora van Marokko Kategorie:Flora van Spanje