Khami is 'n historiese stad in Zimbabwe. Dit was 1450 tot 1683 die hoofstad van die Torwa-dinastie.
Khami is 22 kilometer van Bulawayo, die hoofstad van die provinsie Matabeleland-Noord geleë. Dit is 'n nasionale monument van Zimbabwe.
Die ruïnes van Khami is sedert 1986 op Unesco se lys van wêrelderfenisgebiede.
Fotogalery
Eksterne skakels Inskrywing op unesco.org
Kategorie:Geografie van Zimbabwe Kategorie:Geskiedenis van Zimbabwe Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Zimbabwe