Die rooikalkoentjie (Gladiolus alatus) is 'n geofiet wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom in die Noord-Kaap vanaf Nieuwoudtville tot Bredasdorp en Caledon voor. Op die SANBI-rooilys word dit as 'veilig' (LC) gelys.https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:437241-1

Fotogalery

Verwysings

Kategorie:Gladiolus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika